Kliek hier om die artikel in Engels te sien - What We Believe

 

Ons glo in...

   

God … Ewig en Almagtig, Drieëning (Vader, Seun en Heilige Gees), Skepper, Redder, Heerser en Regter.
Jesus Christus ... wie die seun van God is, wie volkome God en volkome mens is, wie ‘n lewe sonder sonde geleef het, gekruisig was, begrawe was, opgewek was, opgevaar het en weer kom.
die Heilige Gees … wie waarlik God is en voorspruit uit die Vader en die Seun. Hy is ‘n ware persoon en werk as die uitvoerende mag van die Godheid. Hy openbaar Homself in geetelike gawes en vrug.
die Bybel … geinspireer deur God en geskryf deur mense. Dit is die finale gesag vir alle sake van geloof en praktyk.
die Skepping van die hemele en die aarde sluit beide die fisiese en geestelike wêrelde in.  Die hele skepping is deur Jesus en vir Jesus.
die Mensdom  geskape na God se beeld, man en vrou.

die Sonde en Redding

van die mensdom …

Ons glo dat almal gesondig het en redding benodig. Redding is ‘n geskenk deur genade van God en word deur geloof in Christus se versoeningswerk ontvang.
die Kerk … wat uit alle wedergebore gelowiges bestaan. Die kerk se bediening word deur all lidmate as heilige priesterdom in die wêreld uitgedra.
die Laaste Dinge … wat die dood en ewige oordeel, die opstanding en die ewige lewe, die Tweede koms van Christus en die Millennium en die skepping van ‘n nuwe hemel en aarde insluit.

 

 

AC AdapterJammerJammersLaptop BatteryChina WholesaleChina PhonesSignal Boosteracekard 2ir4 3dsr4i 3dsCell phone signal boostere-liquid