Kliek hier om die artikel in Afrikaans te sien - About Emmanuel

 

Emmanuel Gemeente is 'n Bybel-gebaseerde, Christus-gesentreerde en Gees-gedrewe kerk. Ons het 'n passie vir die wat verlore en gebroke is en daarom maak ons elke poging om deur middel van sending die wat verlore is te bereik en in liefde na ons mede-gelowiges uit te reik. Ons mandaat is nie net om diegene in ons omgewing te bereik nie, maar ons stad, ons land en ons wêreld

 

Ons glo dat:

Ons geseënd is om 'n seen te wees!

 

Ons Visie:

Om die Koninkryk van God op aarde te sien uitbrei

 

Ons Missie:

Getuig
Vestig
Dissipel
Stuur

 

Kernwaardes:

Christelike liefde
Koninkryk van God
Integriteit
Eenheid
Toewyding (Lofprysing, Aanbidding, Offers, Vas en Gebed)

AC AdapterJammerJammersLaptop BatteryChina WholesaleChina PhonesSignal Boosteracekard 2ir4 3dsr4i 3dsCell phone signal boostere-liquid