Kliek hier om die artikel in Engels te sien - Location and Meeting Times

 

Vind on by:

 

100 Tunschel straat

Pionierspark

Windhoek


View Larger Map

 

Dienstye:

 

Ons het drie Aanbiddingsdienste op 'n Sondag.

 

08:30  Engelse Diens   
10:15  Afrikaanse Diens
18:00  Aanddiens

 

Ons begin reeds 30 minute voor elke diens bid.  Enige iemand is welkom om vir hierdie tyd in gebed by ons aan te sluit.

 

Ons kinderkerk, Emmanuel Kids, geskied terselfde tyd as ons oggenddienste en dit maak voorsiening vir kinders tussen 2 en 12.

 

Emmanuel Youth vind plaas op Woensdagaande vanaf 19:00 tot 20:30.  Graad seve tot twaalf leerlinge is baie welkom.

 

AC AdapterJammerJammersLaptop BatteryChina WholesaleChina PhonesSignal Boosteracekard 2ir4 3dsr4i 3dsCell phone signal boostere-liquid